Tuiste

De Plaaswerf Bakkery is geleƫ in die hoofstraat van Orania, in die Ou Karooplaas Winkelsentrum. Ons spesialiseer in eoropese gebak sowel as traditionele kosse eie aan ons kultuur. Lees gerus deur ons webwerf en sien ons spyskaart asook spesiale aanbiedinge en daaglikse etes wat ons aanbied.

 

Advertisements